Voltooi asseblief jou e-posadres vir jou RSVP-bevestiging:
Sien ons julle daar?
Wie gaan almal bywoon?
Het julle enige spesifieke dieetvereistes?
(Merk alles wat van toepassing is)
Is verblyf nodig?
Kies asseblief jou verblyf-opsie:
Ons het ’n blok bespreking met die onderstaande gastehuise. Alle besprekings word tot einde Augustus deur ons hanteer. Daarna verstreek die blok bespreking en kan enige persoon gebruik maak van die gastehuise deur hulle direk te kontak. Ons vra dat julle asseblief so spoedig moontlik bespreek en betaal om te verseker dat julle ’n plek in julle gekose gastehuis het.
Kies asseblief jou tweede verblyf-opsie: